Goeie môre Jacques,

[dt_gap height=”10″ /]

Ai wat ‘n heerlikte om elke dag die yskas oop te maak!

Net weer duisend dankies vir die goeie diens! was net ‘n plesier.

Spesiaal ook dankie vir Sydney en sy assistent, wat die fyner punte kom regstel het, baie dankie.

Julle manne rock!

Mooi dag verder

[dt_gap height=”10″ /]

Duitse groete

[dt_gap height=”10″ /]

Sunel Brink

St Johannis Heim