[dt_gap height=”10″ /]
Ek skryf gou voor die oomblik van waardering onuitgespreek verlore raak in die besige daaglikse lewe. Ons is so dankbaar vir jul voortdurende en gewillige bystand en ondersteuning. Hierdie laaste week was kwaai en ek het goed gespartel om kop bo water te hou. Ek is innig dankbaar vir die hulp gister. En wil graag noem dat ek nog altyd baie beindruk is met julle personeel – almal kwaliteit mense wat werklik ‘n plesier is om mee te werk.
Dankie!
[dt_gap height=”10″ /]
Ilse Makowka
