Hi Lize en Dirk Ek skryf gou voor die oomblik van waardering onuitgespreek verlore raak in die besige daaglikse lewe. Ons is so dankbaar vir jul voortdurende en gewillige bystand en ondersteuning. Hierdie laaste week was kwaai en ek het goed gespartel om kop bo water te hou. Ek is innig dankbaar vir die hulp […]
You are browsing archives for
Category: Client testimonials
St Johannes Heim
Goeie môre Jacques, [dt_gap height=”10″ /] Ai wat ‘n heerlikte om elke dag die yskas oop te maak! Net weer duisend dankies vir die goeie diens! was net ‘n plesier. Spesiaal ook dankie vir Sydney en sy assistent, wat die fyner punte kom regstel het, baie dankie. Julle manne rock! Mooi dag verder [dt_gap height=”10″ […]